Tuesday, August 6, 2013

3 August 2013 - more pictures...

















...more to follow...

1 comment:

  1. Daar is baie dinge wat ek kan sê Joe ... .maar laat dit opsom in 'n paar woorde: Jy is 'n legend. Dit wat jy deponeer saam met jou span in minder bevoorregtes se lewe is fenomenaal en astronomies. Manne soos jy ..... met 'n gesin soos joune .... is 'n super uitsondering op die reël. Thanks vir julle hart en omgee en mag GOD die saad wat jul saai laat opkom in groot vreugdes en blessings in jul eie lewens.

    Julle is 'n inspirasie .... en helde in God se Koninkryk. Ek wou dit sommer net sê vandag!!! En die feit dat jy op 'n reëndag .... selfs brandstof in jou Ford GT40 ingegooi het ... net sodat ek na die enjin kon luister ... priceless ... en gesê wie jy is!

    Thanks vrinne ... I salute you!

    Francois
    Vanuit die bos!!!!

    ReplyDelete

Thank you for visiting and leaving a comment! Your thoughts and input are always welcome.